top of page

2027 ATKV Temas

Laerskool
Gr 1 - 3
Fluister
Skool
Skryf
Gr 4 - 5
Wortels
Gevaar
Anker
Gr 6 - 7
Baken
Paspoort
Drempel
Hoërskool
Gr 8 - 9
Grondslag
Weerklink
Tempo
Gr 10 - 12
Rompslomp
Tweespalt
Perspektief

Wie is ons?

Ons moed sak nie in ons skoene wanneer ons hoor dit is

toespraak-tyd in Suid Afrika nie.

Ons raak opgewonde, want dan kan ons julle las ligter maak,

deur fantastiese en unieke toesprake te skryf. 

Met jare se ondervinding in redenaars en debat, maak ons seker

elke Jan Rap en sy maat het 'n tip top toespraak.

Bly in kontak met ons:

  • Facebook
  • Instagram

Dankie dat jy by ons aan gesluit het!

bottom of page