top of page
Kontak ons
Ons skryfspan staan reg en gereed om penne te gryp en
'n toespraak op te tower.
Sodra ons 'n epos van jou af ontvang het, sal ons dadelik vir jou 'n
lysie stuur met so paar vrae om in te vul.
Dit help ons om elke toespraak bietjie persoonlik te maak.
So kan jy ons kontak:
Facebook: Sê jou sê Redenaars
Instagram: Sê jou sê Redenaars
bottom of page

